DIE GOEIE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die Or­ga­ni­sa­ti­on Un­doing Tax A­bu­se (Ou­ta) het op 26 Sep­tem­ber ’n drin­gen­de tus­sen­tyd­se in­ter­dik in die Noord-gau­teng­se hoog­ge­regs­hof ge­kry wat die Bank of Ba­ro­da dwing om R1,75 mil­jard se myn­re­ha­bi­li­ta­sie­geld van die Gup­tas se Op­ti­mum- en Koorn­fon­tein­steen­kool­myn, te vries. Ben T­heron, be­dryfs­hoof van Ou­ta, sê, “Dis ’n soe­te oor­win­ning vir Suid-a­fri­ka deur te keer dat myn­bout­rust­geld van R1,75 mil­jard die land ver­laat en deur die Gup­tas ge­plun­der word. Die stryd is eg­ter lank nie ver­by nie, want ons wil ver­se­ker dat die Gup­tas en dié wat vir staat­skaping ver­ant­woor­de­lik is, aan­spreek­lik ge­hou word.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.