HISTORIESE DIAMANT VERKOOP

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Lu­ca­ra Di­a­mond Cor­po­ra­ti­on het die Le­se­di La Ro­na-diamant van 1 109 ka­raat – so groot soos ’n ten­nis­bal – vir $53 mil­joen aan die B­rit­se ju­we­lier Graff Di­a­monds verkoop by­na twee jaar na­dat hy dit by sy myn in Botswa­na ge­kry het. Bd­li­ve het op 26 Sep­tem­ber be­rig dat Lu­ca­ra ge­suk­kel het om ’n ko­per te kry vir die diamant, die twee­de groot­ste diamant van e­del­steen­ge­hal­te wat al ge­kry is, om­dat die sny-en-slyp­be­dryf nie toe­rus­ting het om só ’n groot diamant te ver­werk nie. Graff sal die diamant ver­sig­tig be­stu­deer om te be­paal hoe om dit ten bes­te tot ver­skeie ver­werk­te di­a­man­te te sny en te slyp, lui die be­rig.

MIK O­LIE NA HOOGTEPUNTE?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.