DIE SLEG­TE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kort­liks -

Suid-a­fri­ka het met 14 po­si­sies te­rug­ge­sak op die Wê­reld- E­ko­no­mie­se Forum se jong­ste wê­reld­me­de­din­gend­heids­in­deks en be­klee nou die 61ste p­lek uit 137 lan­de. Hy is nou die der­de hoog­ste in A­fri­ka suid van die Sa­ha­ra, met Mau­ri­ti­us op 45 en R­wan­da op 58, be­rig fin24.com. Die land se posisie word ge­raak deur sta­di­ge groei, korrupsie, mis­daad en dief­stal en re­ge­rings­on­sta­bi­li­teit, wat die plaas­li­ke sa­ke­om­ge­wing demp, sê hy. Suid-a­fri­ka het van die eer­ste tot die 30ste posisie te­rug­ge­sak op die lys vir die ge­hal­te van ou­dit- en ver­slag­doe­ning­stan­daar­de, ter­wyl hy met sy in­sti­tu­si­o­ne­le om­ge­wing met 36 plek­ke tot 76ste te­rug­ge­sak het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.