Nie heel­te­mal so roos­kleu­rig

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Mark - Plek -

Op die oog af lyk Ascen­dis He­alth se re­sul­ta­te goed, met ver­dien­ste 64% ho­ër ná drie ver­kry­gings en ge­nor­ma­li­seer­de WVPA 29% ho­ër (ge­nor­ma­li­seer om­dat die maat­skap­py die kos­te van die ver­kry­gings weg­stroop). Delf mens eg­ter die­per lyk sa­ke min­der roos­kleu­rig, met or­ga­nie­se in­kom­ste­groei van net 3%. Ná in­fla­sie, wat waar­skyn­lik 5% tot 8% was, is die in­kom­ste­groei in­der­daad ne­ga­tief. Soort-vir­soort-be­dryfs­ka­pi­taal het met so­wat 13% toe­ge­neem, wat op gro­ter aan­deel­hou­ding in die oor­spronk­li­ke kern­on­der­ne­ming voor ver­kry­gings dui. Aan­ge­sien sy pro­duk­te taam­lik be­stand be­hoort te wees teen e­ko­no­mie­se toe­stan­de is dit ’n slegte groei­sy­fer; te­sa­me daar­mee dat die klein­han­de­laars C­licks en Dis-chem re­ë­le ver­koops­groei aan­ge­te­ken het, kan dit be­te­ken als is nie wel met die kern­on­der­ne­ming nie. Ascen­dis ver­han­del op so­wat 2 000c en ’n PV van 23 keer, wat op bil­li­ke waar­de dui be­hal­we vir die kwel­lings hier­bo. Ek sou nie ge­mak­lik ge­voel het om die aan­deel te be­sit nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.