Druk sal voort­duur

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Mark - Plek -

Curro het be­son­der­he­de oor die ont­kno­ping van S­ta­dio be­kend­ge­maak, met be­staan­de aan­deel­hou­ers wat teen mark­slui­ting op 2 Ok­to­ber een S­ta­dio-aan­deel sal ont­vang vir el­ke Cur­ro­aan­deel wat hul­le be­sit. Ver­han­de­ling in S­ta­dio be­gin die vol­gen­de dagn. Die Curro-aan­deel­prys was van­jaar erg on­der druk, met ’n hoog­te­punt van 5 100c voor­dat hy tot die hui­di­ge vlak van 3 800c af­ver­koop is. Die ont­kno­ping sal mee­bring dat die aan­deel­prys ver­der daal wan­neer hy S­ta­dio “ver­loor”. Maar die aan­deel bly duur en my toe­tre­de van voor­keur tot dié sek­tor bly ADVTECH*. ’n Laas­te punt is dat mens kan ver­wag dat S­ta­dio ’n aan­tal reg­te­uit­gif­te sal doen om die on­der­ne­ming te fi­nan­sier om­dat hy nog aan die gang moet kom, ter­wyl Curro ’n vol­was­se saak is wat waar­skyn­lik nie meer by­ko­men­de kon­tant be­no­dig om te groei nie. ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

*Die skry­wer be­sit aan­de­le in ADVTECH.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.