Ruim die ge­mors op

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Mark - Plek -

Rol­fes se han­dels­ver­slag en her­aan­gee van vo­ri­ge re­sul­ta­te is ’n groot ge­mors wat die mark on­kant ge­vang het. Dit het die vraag laat ont­staan of meer be­son­der­he­de nie be­skik­baar ge­stel kon ge­wees het in Mei, toe die fi­nan­si­ë­le hoof met on­mid­del­li­ke in­gang be­dank het nie. Die maat­skap­py het mis­kien nie in Mei die vol­le om­vang van die pro­ble­me ra­ken­de re­ke­ning­kun­di­ge fou­te en die on­der­aan­gee van waar­de­da­lings met be­trek­king tot vo­ri­ge tyd­per­ke be­sef nie, maar al­ge­he­le deur­sig­tig­heid is se­ker­lik die bes­te op­sie. Die hui­di­ge di­rek­sie word hoog aan­ge­skryf en die kern­re­sul­ta­te lyk of dit goed sal wees, so dit gaan hier werk­lik oor kom­mu­ni­ka­sie eer­der as die kern­pres­ta­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.