Fonds in fo­kus: S­tan­lib In­co­me Fund mik na nog 30 jaar se blink ver­to­ning

Die fonds se pri­mê­re doel­wit is om ’n re­de­li­ke vlak van hui­di­ge in­kom­ste en sta­bi­li­teit te be­reik vir ka­pi­taal wat be­lê is.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Inhoud - Deur Niel Jou­bert

Wat die fonds­be­stuur­der sê:

Be­leg­gers wat na sta­bie­le in­kom­ste deur die si­klus­se soek by­ko­mend tot lae ka­pi­taal­vo­la­ti­li­teit moet die S­tan­lib In­co­me Fund oor­weeg, sê Vic­tor Mp­hap­hu­li, fonds­be­stuur­der en S­tan­lib se me­de­hoof van vas­te belegging.

“Die fonds bied hoë hui­di­ge op­brengs ho­ër as in­fla­sie met lae vo­la­ti­li­teit,” ver­dui­de­lik hy. Hy sê dis ’n hoogs ge­di­ver­si­fi­seer­de por­te­feul­je wat in vas­te in­kom­ste­be­leg­gings be­lê soos kon­tant, ef­fek­te, voorkeuraandele, o­bli­ga­sies en geld­mark­te. Dit bied ’n hoogs voor­spel­ba­re vlak van hui­di­ge in­kom­ste en ge­mid­del­de be­sker­ming van ka­pi­taal, af­han­gend van die be­leg­gings­ter­myn. Mp­hap­hu­li sê sy span se be­leg­gings­fi­lo­so­fie is ge­grond op hul­le sie­ning dat die mark on­doel­tref­fend is.

“Hier­die on­doel­tref­fend­heid skep be­leg­gings­ge­leent­he­de wat ak­tief uit­ge­buit kan word om ver­hoog­de op­brengs te skep. Die kern hier­van is om die e­ko­no­mie­se, korporatiewe en aan­bod-en-vraag-be­gin­sels te ver­tolk wat ’n in­vloed op die vas­te­be­leg­gings­mark het. Deur ons er­va­ring, hulp­bron­ne en kun­dig­heid streef ons daar­na om op­brengs te ver­hoog deur uit­een­lo­pen­de ge­leent­he­de te i­den­ti­fi­seer wat bo­ge­mid­del­de ver­to­ning aan­dryf,” voeg hy by.

Wat groot­skaal­se nei­gings of ge­beu­re be­tref, sê Mp­hap­hu­li dat hul­le die ak­ti­wi­tei­te van ont­wik­kel­de mar­ket se sen­tra­le ban­ke, ge­lei deur A­me­ri­ka wat ren­te­koer­se ver­hoog, dop­hou. Ook plaas­li­ke po­li­tiek, met die ANC se lei­er­skap­kon­fe­ren­sie in De­sem­ber; gra­de­rings­a­gent­skap­pe se be­slui­te oor Suid-a­fri­ka se kre­diet­waar­dig­heid; en, aan die po­si­tie­we kant, die goed­guns­ti­ge in­fla­sie­tra­jek is nog fak­to­re waar­op hul­le ’n oog sal hou vir die res van 2017.

Hy voor­spel, ge­grond op die in­fla­sie­tra­jek en die la­e­groei-om­ge­wing, sal die Suid-a­fri­kaan­se Re­ser­we­bank neig om koer­se te ver­laag. “Die fonds se aan­ge­pas­te tyds­duur is aan­ge­pas tot 0,5 jaar, ver­ge­le­ke met die 0,2 jaar toe ons die groei­si­klus ge­had het. Dit sal die fonds tot voor­deel wees na­ma­te koer­se af­neem.”

Vol­gens Mp­hap­hu­li voor­sien die fonds be­leg­gers van ’n ge­leent­heid om ’n goeie op­brengs in ’n volatiele om­ge­wing te ver­dien van­weë die ma­nier waar­op hy ge­po­si­si­o­neer is.

“Weens die on­se­ker­heid van an­der ba­te­klas­se met ’n gro­ter ri­si­ko is dit die i­de­a­le plek vir be­leg­gers om hul­le kon­tant te hou voor­dat hul­le weer na meer ris­kan­te groei­ba­tes te­rug­keer,” sê hy.

“Die fonds het in­fla­sie oor die af­ge­lo­pe 10 jaar ge­klop en hou aan om dit te doen.”

Hoe­kom fin­week dié fonds sal oor­weeg:

Die fonds, wat in A­pril 1987 ge­stig is, het ’n lang ge­skie­de­nis waar­in hy die maat­staf klop en is die “keu­se van be­leg­gers wat na bo­ge­mid­del­de kon­tantop­brengs­te soek”.

Dit word be­stuur deur S­tan­lib se prys­wen­nen­de vas­te­ren­te­span wat aan­ge­voer word deur Henk Vil­joen en bied ’n hoë op­brengs met ’n re­la­tief lae vo­la­ti­li­teit.

Die fonds het die maat­staf oor die af­ge­lo­pe een-, drie, vyf- en 10-jaar­tyd­per­ke en het die maat­staf deeg­lik ge­klop se­dert sy be­gin. ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.