Goeie nuus met ’n maar

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Mark - Plek -

Lon­min het goeie nuus ge­had aan­ge­sien hy ban­ke oor­reed het om kwyt­skel­ding te kry van se­ke­re skul­d­oor­een­koms­te tot Maart vol­gen­de jaar, en hy kon Ang­lo A­me­ri­can Pla­ti­num en Northam se aan­deel in die Pan­do­ra- ge­sa­ment­li­ke on­der­ne­ming koop. Dit ver­min­der nou sy po­ten­si­ë­le ka­pi­taal­be­ste­ding oor die vol­gen­de vier jaar met so­wat R1,6 mil­jard. Die pro­bleem vir Lon­min (en vir an­der pla­ti­num­my­ne tot ver­skil­len­de ma­tes) bly eg­ter ’n pla­ti­num­prys van on­der $1 000. Hier­die tran­sak­sie is goed vir die maat­skap­py, maar dit bly ’n baie moei­li­ke sek­tor en, soos al­tyd, is ’n om­ge­wing van s­ty­gen­de kos­te en lus­te­lo­se pry­se nie ’n goeie plek om te wees nie as die pry­se op jou af­ge­dwing word (hul­le kry nie ’n ge­leent­heid om die ver­koop­prys te be­paal nie). Die swak­heid van die rand help na­tuur­lik, maar om hier­op staat te maak vir wins is nie ’n goeie sa­ke­mo­del nie.

Se­an Ris­ko­witz Cond­uit Ca­pi­tal se hoof

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.