DIE SLEG­TE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die in­lig­ting van 30 mil­joen Suid-a­fri­ka­ners is in ge­vaar ge­stel deur die land se groot­ste da­ta­lek. Troy Hunt, ’n Aus­tra­lie­se na­vor­ser in in­lig­tings­teg­no­lo­gie, wat die in­lig­ting aan­lyn ge­vind het, sê in ’n e-pos aan Mo­ne­y­web die in­lig­ting be­vat i­den­ti­teits­nom­mers, na­me, a­dres­se, ge­slag, ge­boor­te­da­tum en et­ni­si­teit. Vol­gens Hunt ver­skyn die in­lig­ting op ’n o­pen­ba­re web­be­die­ner waar dit mak­lik ge­vind kan word. “Dit is gru­we­li­ke on­be­voegd­heid aan die kant van die ei­e­naar van die be­die­ner,” het hy ge­sê. Som­mi­ge men­se ver­moed dat die Suid-a­fri­kaan­se ak­te­kan­toor se in­lig­ting, of in­lig­ting wat baie soort­ge­lyk is, ge­lek of ge­roof is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.