Hoe gods­diens ’n ekonomie kan vorm

Die Pro­tes­tant­se Hervorming is ’n goeie voor­beeld van die im­pak wat gods­diens op wel­vaart kan hê.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Inhoud -

as mens in Ha­ra­re rond­ry sal jy iets bui­ten­ge­woon op­merk. Bui­te­lug­ad­ver­ten­sie­bor­de oor die stad heen ad­ver­teer nie die jong­ste mo­del mo­tor, da­ta­bon­del of was­poei­er nie; by­na el­ke ad­ver­ten­sie­bord ad­ver­teer kerk­diens­te. Hul­le volg al­mal ’n pre­sie­se re­sep: langs die fo­to van die cha­ris­ma­tie­se gees­te­li­ke lei­er is die da­tum van die by­een­koms en ’n be­lof­te wat die bes­te in die vol­gen­de voor­beeld op­ge­som word: “Vry­heid van ar­moe­de; vry­heid van siek­tes; vry­heid van on­vrug­baar­heid.” Die im­pli­ka­sie is: sluit by ons aan om jou ma­te­ri­ë­le wel­vaart te ver­be­ter.

Ty­dens ’n be­soek vroe­ër van­jaar, het ek met ver­skeie u­ni­ver­si­teit­stu­den­te ge­sels wat dié diens­te by­woon. Een van hul­le het ver­tel van ’n pas­toor wat een Son­dag by sy kerk op­ge­daag het met ’n vrag­mo­tor vol bak­ste­ne. Dit was “ge­se­ën­de bak­ste­ne”, het hy aan­ge­voer; bou een van dié in jou huis in, al­dus die goeie pas­toor, en jy sal ver­los wees van ma­te­ri­ë­le ar­moe­de. Vol­gens die stu­dent het die bak­ste­ne vir $10 stuk ver­koop, en die laas­tes vir $50 stuk. Doen maar die som­me. Min­stens een per­soon se ma­te­ri­ë­le wel­vaart het skyn­baar dras­ties ver­be­ter.

Hier­die, en soort­ge­ly­ke sto­ries van die stu­den­te, her­in­ner my aan iets wat vyf eeue ge­le­de ge­beur het. Teen die 16e eeu het die mis­bruik van af­laat­geld, ’n be­ta­ling om die straf vir son­de te ver­min­der, ’n erns­ti­ge pro­bleem ge­word. Die Rooms-ka­to­lie­ke Kerk het dit er­ken, maar kon dit nie doel­tref­fend ta­kel nie. ’n Jong Duit­se te­o­lo­gie­se pro­fes­sor, Mar­tin Lut­her, het die oor­tui­ging dat be­vry­ding van God se straf vir son­de met geld ge­koop kon word, ver­werp. Lut­her het op 31 Ok­to­ber 1517 sy 95 stel­lin­ge teen die deur van die Al­ler­hei­li­ge Kerk in Wit­ten­berg vas­ge­spy­ker; ’n da­tum wat be­skou word as die be­gin van die Pro­tes­tant­se Hervorming.

Lut­her se be­we­ging, en dié wat daar­uit sou voort­spruit, het ’n era van wel­vaart oor Noord-eu­ro­pa in­ge­lui. Ka­to­lie­ke stad­sta­te van Suid-eu­ro­pa, soos Ve­ne­sië, was van die wel­va­rend­ste in Eu­ro­pa in die 14de en 15de eeu. Maar teen die 17de en 18de eeu is hul­le deur ste­de in die Pro­tes­tan­te Noor­de, ver­al in Ne­der­land en toe En­ge­land, ver­by­ge­steek.

Tal­le a­ka­de­mi­ci het die Pro­tes­tant­se Hervorming, min­stens in­di­rek, met die ver­an­de­ring in wel­vaart ver­bind. Die Duit­se so­si­o­loog Max We­ber het aan­ge­voer dat die Hervorming die e­tiek van har­de werk, spaar­sin en doel­tref­fend­heid aan­ge­moe­dig het en dit het ge­lei tot ‘n ver­an­de­ring in spaar­ge­drag deur vol­ge­lin­ge van die Hervorming, met ge­vol­ge vir belegging en groei. An­der a­ka­de­mi­ci wys op die in­vloed wat die Hervorming ge­had het op ge­let­terd­heid en on­der­wys, om­dat dit klem ge­lê het op die vol­ge­lin­ge se ver­moë om te lees en skryf. Dis dié ge­volg van oor­saak­lik­heid wat Noord-eu­ro­pa ge­dryf het. Maar om die te­o­rieë em­pi­ries te be­wys, was baie moei­lik.

’n Nu­we Na­ti­o­nal Bu­reau of E­co­no­mic Re­se­arch (N­ber)kon­sep­do­ku­ment deur Da­vi­de Can­to­ni, Je­re­mi­ah Ditt­mar en No­am Yucht­man het ’n an­der roe­te ge­ï­den­ti­fi­seer en em­pi­rie­se steun daar­voor ge­vind. Hul­le het ’n nu­we, hoogs wis­se­len­de da­ta­stel saam­ge­stel oor die gra­de wat Duit­se u­ni­ver­si­teit­stu­den­te van meer as 2 000 Duit­se dor­pe ont­vang het in die tyd­perk ná die Hervorming. Die da­ta is in twee ge­deel: stu­den­te met te­o­lo­gie­se gra­de en die met se­ku­lê­re gra­de. Die ou­teurs kon die be­roe­pe van die ge­gra­du­eer­des i­den­ti­fi­seer, en kon die werks­da­ta in twee ver­deel: die­ge­ne wat gaan werk het as mon­ni­ke en pries­ters, en dié wat werk in ad­mi­nis­tra­sie en die pri­va­te sek­tor ge­kry het.

Die re­sul­ta­te is uit­son­der­lik. In stre­ke waar die Hervorming plaas­ge­vind het, het twee goed ge­beur. Pro­tes­tan­te stu­den­te het toe­ne­mend se­ku­lê­re vak­ke be­stu­deer, ver­al gra­de wat hul­le voor­be­rei het vir pos­te in die o­pen­ba­re sek­tor, eer­der as kerk­sek­tor­spe­si­fie­ke te­o­lo­gie. Ge­gra­du­eer­des van Pro­tes­tant­se u­ni­ver­si­tei­te, in teen­stel­ling met u­ni­ver­si­tei­te wat Ka­to­liek ge­bly het, het ook toe­ne­mend se­ku­lê­re, spe­si­fiek ad­mi­nis­tra­tie­we be­roe­pe be­oe­fen.

Die Hervorming het twee­dens die sek­to­ra­le sa­me­stel­ling van vas­te belegging ge­raak. In Pro­tes­tant­se stre­ke het nu­we kon­struk­sie ver­skuif van gods­diens­ti­ge tot se­ku­lê­re doel­wit­te, spe­si­fiek met die bou van pa­lei­se en ad­mi­nis­tra­tie­we ge­boue, wat die groei in wel­vaart en mag van die se­ku­lê­re a­del­stand ge­toon het.

Kort­liks, die Hervorming het die voor­keur vir fi­sie­ke en men­se­ka­pi­taal­be­leg­ging ver­an­der van on­pro­duk­tie­we tot meer pro­duk­tie­we be­dry­wig­he­de. Be­lang­rik is dat die her­toe­wy­sing nie ver­oor­saak is deur voor­af­be­staan­de e­ko­no­mie­se of kul­tu­re­le ver­skil­le nie. Die ver­tol­king is dus dat dit die Hervorming was, en nie ’n an­der on­der­lig­gen­de fak­tor nie, wat ge­lei het tot die se­ku­la­ri­se­ring van gra­de en die ar­beids­mag. Dit het diep­gaan­de lang­ter­myn­ge­vol­ge ge­had. Met meer stu­den­te wat se­ku­lê­re on­der­wer­pe be­stu­deer het en meer wat pos­te in die o­pen­ba­re of pri­va­te sek­tor ge­kry het eer­der as in die gods­diens­sek­tor, is ’n pro­ses van kul­tu­re­le en in­tel­lek­tu­e­le ver­an­de­ring be­gin, wat uit­ein­de­lik tot die Ver­lig­ting, die we­ten­skap­li­ke re­vo­lu­sie en mo­der­ne e­ko­no­mie­se groei ge­lei het.

Te­rug by die pas­to­re van Zim­bab­we. In ’n land wat ont­daan is aan ge­leent­he­de in die pri­va­te sek­tor, is re­li­gi­eu­se en­tre­pre­neur­skap ’n ge­wil­de roe­ping vir cha­ris­ma­tie­se in­di­vi­due. Maar as die skerp­ste jong brei­ne be­roe­pe in die gods­diens­ti­ge sek­tor kies, en die bie­tjie sur­plus-ka­pi­taal wat daar is, ge­bruik word om me­ga­kerk­ge­boue (wat jy sal sien as jy in Ha­ra­re rond­ry) te be­fonds, dan on­der­gaan Zim­bab­we pre­sies die teen­oor­ge­stel­de as die Hervorming. Om ge­se­ën­de bak­ste­ne te ver­koop is die mo­der­ne e­kwi­va­lent van die 16e eeu­se af­laat­geld.

Die ge­volg? Pro­duk­tie­we be­leg­gings in men­se- en fi­sie­ke ka­pi­taal word be­leg­gings in on­pro­duk­tie­we be­dry­wig­he­de. Die ar­moe­de­kring word ver­sterk, uit­ge­buit deur gods­diens­ti­ge en­tre­pre­neurs wat voor­deel trek uit an­der se swaar­kry. Keer ons te­rug na die Mid­del­eeue? Of sal ons ge­slag se Mar­tin Lut­her na vo­re kom? ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

Jo­han Fou­rie is ’n me­de­pro­fes­sor in ekonomie aan die U­ni­ver­si­teit van S­tel­len­bosch.

In ’n land wat ont­daan is aan ge­leent­he­de in die pri­va­te sek­tor, is re­li­gi­eu­se en­tre­pre­neur­skap ’n ge­wil­de roe­ping vir cha­ris­ma­tie­se in­di­vi­due.

’n S­tand­beeld van Mar­tin Lut­her in Wit­ten­berg, Duits­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.