Mil­jard

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die A­me­ri­kaan­se bank Jpmor­gan het in sy som-van-die-de­le-waar­da­sie be­re­ken dat Nas­pers* se Mul­ti­choi­ceeen­heid, $8 mil­jard werd is, be­rig Bu­si­ness Day. Meer as 90% van dié waarde is in Suid-a­fri­ka, sê die bank. Dit im­plis­ser dat Multichoice Group meer werd is as S­hop­ri­te, sê die koe­rant. Nas­pers het op 17 Sep­tem­ber aan­ge­kon­dig hy be­plan om Multichoice te ont­knoop en op die JSE te no­teer. Nas­pers wil Multichoice Group in die eer­ste helf­te van aan­staan­de jaar no­teer. Dit sluit sy be­taal­te­le­vi­sie­sa­ke plaas­lik en el­ders in A­fri­ka, as­ook S­ho­w­max A­fri­ca en die se­ku­ri­teits­maat­skap­py Ir­de­to in. *fin­week

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.