DIE SLEGTE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Nhlanhla Ne­ne, mi­nis­ter van fi­nan­sies, het be­kend ge­maak dat meer as die helf­te van die land se mu­ni­si­pa­le be­stuur­ders en fi­nan­si­ë­le hoof­de nie die mi­ni­mum be­voegd­heid het om hul werk te doen nie, in­slui­tend by groot mu­ni­si­pa­li­tei­te soos Jo­han­nes­burg en Tshwa­ne, be­rig Net 94 van die 193 mu­ni­si­pa­le be­stuur­ders en 79 van die 218 fi­nan­si­ë­le hoof­de is ge­kwa­li­fi­seerd. Die ar­ti­kel sê Ne­ne sal nu­we re­gu­la­sies uit­reik om amp­te­na­re 18 maan­de van­af hul aan­stel­lings­da­tum te gee om die be­trok­ke be­voegd­heids­vlak te kry. Ver­der is pos­te van so­wel mu­ni­si­pa­le be­stuur­ders as fi­nan­si­ë­le hoof­de in so­wat 40 mu­ni­si­pa­li­tei­te va­kant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.