Ver­de­ling van on­der­ne­ming ver­wel­kom

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

In­ves­tec het aan­ge­kon­dig dat hy sy ba­te­be­stuur­en bank­sa­ke in twee af­son­der­lik ge­no­teer­de on­der­ne­mings gaan ver­deel. Die mark hou van die nuus en die aan­deel het met by­na 10% ge­styg. Dit lyk na goeie waar­de­ont­slui­ting. Dié ten­dens is soort­ge­lyk aan die pro­ses wat Old Mu­tu­al volg. Fi­nan­si­ë­le in­stel­lings be­gin fokus op ’n en­ke­le kern­be­voegd­heid. In­ter­na­si­o­na­le bloot­stel­ling en so­wat £109 mil­jard se ba­tes on­der be­stuur maak die ba­te­be­stuurs­kant van die In­ves­te­con­der­ne­ming be­slis aan­trek­lik en ek wag vir meer be­son­der­he­de voor die ver­de­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.