Ver­my steeds die aan­deel

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Die re­sul­ta­te toon ’n we­sen­li­ke net­to ba­te­waar­de – wat on­tas­ba­re ba­tes uit­sluit – van 912 sent per aan­deel. Tog ver­han­del die aan­deel on­der 600 sent. Dis waar dat ’n be­heer­maat­skap­py ge­woon­lik teen ’n af­slag ver­han­del, maar dis ge­woon­lik so­wat 15%, nie meer as 30% nie. Ek is nie se­ker of be­sorgd­heid be­staan oor die ta­rief­struk­tuur (dit pla my be­slis), die waar­da­sies van die on­ge­no­teer­de ba­tes, of die aan­vangs­aard van baie van die ba­tes nie. Hoe dit ook al sy, die af­slag lyk na ’n aan­trek­li­ke ge­leent­heid. Die vraag is eg­ter wat sal ver­oor­saak dat dit na ’n ti­pie­ser 15% daal? Eer­lik­waar, ek is nie se­ker nie, én dit kan baie lank duur. Daar­om ver­my ek steeds dié be­leg­ging.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.