VIND DIE REG­TE ETF’S VIR JOU POR­TE­FEUL­JE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Voorblad -

Beurs­ver­han­del­de fond­se het ge­woon­lik lae kos­te, is ge­di­ver­si­fi­seerd en deur­sig­tig. Dit is slegs van die re­des hoe­kom hul­le ge­wil­der word on­der be­leg­gers. Maar weet jy hoe om die reg­te ETF’S vir jou por­te­feul­je te vind?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.