Ford E­cos­port 1.0 E­co­boost T­rend

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kolskoot -

1.0-li­ter E­co­boost, 3-si­lin­der, tur­bo-pe­trol­en­jin

6-gang ou­to­ma­ties 92 kw/170 Nm 206 mm

5,3 m

334 li­ter

6,3 li­ter/100 km (Na be­we­ring ge­kom­bi­neer)

52 li­ter

143 g/km

7 lug­sak­ke – voor, sy­kant, gor­dyn en dry­wer se knieë.

Vier jaar/120 000 km om­vat­ten­de waar­borg.vier jaar/60 000 km diens­plan.

(BTW in­ge­sluit): R300 700 (Pry­se be­gin by R264 500 vir die 1,5 TDCI 5-gang-hand­rat Am­bien­te, met die 1,0 Ti­ta­ni­um 6-gang- ou­to­ma­ties die duur­ste teen R339 900) ge­groef­de be­ton­op­per­vlak­tes van snel­weë is hy nie so self­ver­se­kerd nie. Op dié op­per­vlak voel hy kop­sku soos ’n ren­perd, maar vet­ter ban­de be­hoort hom te kal­meer.

Af­ge­sien hier­van, bied dié klein nuts­voer­tuig ’n self­ver­se­ker­de en ge­rief­li­ke rit wat deur sy tal­le vei­lig­heids­ken­mer­ke aan­ge­vul word.

Gro­ter vei­lig­heid

Ford het be­slis die stan­daard vir vei­lig­heid ge­stel. Die nu­we E­cos­port is nou een van die vei­lig­ste mo­tors in dié seg­ment. Be­ne­wens tal­le lug­sak­ke – se­we om pre­sies te wees – sluit stan­daard­vei­lig­heids­ken­mer­ke ook e­lek­tro­nie­se sta­bi­li­teits­be­heer in wat trek­krag­be­heer en rol­sta­bi­li­teits­be­heer in­sluit.

Dit ver­stel die en­jin­wring­krag en rem­ming wat dry­wers help om be­heer te be­hou.

Af­stands­be­heer­de sen­tra­le slui­ting en ’n om­trek-a­larm met ’n ou­to­ma­tie­se sluit­funk­sie as jy weg­trek as­ook nu­we dief­weer­slot­te ver­hoog vei­lig­heid.

An­der nut­ti­ge stan­daard­ken­mer­ke is ’n par­keer­sen­sor ag­ter en ’n band­druk­mo­ni­tor.

Die nu­we E­cos­port is ’n dui­de­li­ke be­wys dat groot goed in klein pak­kies kom.

Dié nu­we E­cos­port wat van voor tot ag­ter met sy ge­hal­te spog, sluit hom by die klein sport­snuts­voer­tuig aan met sy ver­ras­sen­de gruis­pad­ver­moë, ge­so­fis­ti­keer­de teg­no­lo­gie, ’n rits ver­be­te­rings en ruim stan­daard­aan­bie­dings so­dat jy nie tal­le duur op­sies hoef by te voeg nie.

Saam met ’n prys wat nie jou sak sal ruk nie, gaan Ford se nu­we klein sport­snuts­voer­tuig waar­skyn­lik ’n aan­trek­li­ke keu­se vir ver­al jong ge­sin­ne wees. ■

te­rug­voer@fin­week.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.