“In die vo­ri­ge be­de­ling was ons nie wit ge­noeg nie. Nou is ons nie swart ge­noeg nie. Maar jy kan maar weet: Ons is taai ge­noeg.”

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

– Den­zel Jo­nes, ver­teen­woor­di­ger van die We­st­bu­ry-ge­meen­skap, lui­dens ’n ar­ti­kel in Mail & Gu­ar­di­an. Jo­nes het op ’n ver­ga­de­ring met B­he­ki Ce­le, mi­nis­ter van po­li­sie, ge­praat ná die moord op ’n ge­meen­skaps­lid ty­dens be­weer­de ben­de­ge­weld. Jo­nes het ge­waar­sku “2019 kom na­der – ons gaan met ons ver­stand stem, nie met ons hart en maag nie”.

B­he­ki Ce­le Mi­nis­ter van po­li­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.