DIE GOEIE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

On­danks ’n “krag­ti­ge meng­sel ne­ga­tie­we as­pek­te” wat ont­lui­ken­de mark­te van­jaar knel, sê Blackrock hy voor­sien die moont­lik­heid van her­stel in ont­lui­ken­de mark­te. Blackrock sê hy sal ’n oor­ge­wig po­si­sie in ont­lui­ken­de­mark-aan­de­le be­hou. “Hou die ont­lui­ken­de­mark-ver­ko­pe ’n waar­sku­wing in vir in­ter­na­si­o­na­le mark­te? Ons be­skou dit meer as ’n reeks i­di­o­sin­kra­tie­se on­ge­luk­ke wat ster­ker fun­da­men­te­le fak­to­re in ont­lui­ken­de mark­te ver­berg.” Blackrock sê die kon­sen­sus­me­ning teen Sep­tem­ber van­jaar was dat die ver­dien­ste per aan­deel in ont­lui­ken­de mark­te aan­staan­de jaar teen 12% sal styg, teen­oor ge­mid­del­de in­ter­na­si­o­na­le groei van 10%.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.