DIE SLEGTE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Ter­wyl die Suid-a­fri­kaan­se Pos­kan­toor se fi­nan­si­ë­le sy­fers ef­fens ver­be­ter het (van ’n ver­lies van R987 mil­joen die vo­ri­ge jaar tot ’n ver­lies van R908 mil­joen van­jaar), is dit on­waar­skyn­lik dat die Pos­kan­toor gou wins­ge­wend sal word, be­rig Bu­si­ness Day. “Die pos­kan­toor­groep se in­kom­ste is nie vol­doen­de om sy hoë kos­te te fi­nan­sier nie. Dié toe­stan­de, saam met nog sa­ke [ . . . ] dui daar­op dat we­sen­li­ke on­se­ker­heid be­staan oor die pos­kan­toor­groep en die maat­skap­py se ver­moë om as ’n lo­pen­de saak voort te gaan,” het Ki­mi Mak­we­tu, ou­di­teur-ge­ne­raal, vol­gens die koe­rant ge­sê toe die jaar­ver­slag in die par­le­ment ter ta­fel ge­lê is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.