14%

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die Na­si­o­na­le Be­plan­nings­kom­mis­sie het sy voor­spel­de doel­wit vir die werk­loos­heids­koers teen 2030 van 6% aan­ge­pas en ge­sê 14% is ’n re­a­lis­tie­ser doel­wit, skryf Bu­si­ness Day. “Ter­wyl ’n mens op baie ter­rei­ne van suk­ses­vol­le in­ves­te­ring en diens­le­we­ring kan wys, toon die be­lang­rik­ste maatskaplike en ekonomiese aan­wy­sers dat die land – ten bes­te – se­dert die in­ter­na­si­o­na­le ekonomiese af­swaai van 2008-’09 nie be­te­ke­nis­vol­le vor­de­ring ge­maak het nie,” sê die kom­mis­sie. “Ten erg­ste is daar aan­dui­dings dat dit be­dui­den­de ekonomiese ver­moë ver­loor het. Werk­ver­skaf­fing groei teen so­wat 30% tot 40% van die tei­ken.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.