DIE LELIKE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Teen R17,08 per li­ter 95-ok­taan­pe­trol is die klein­han­del­pe­trol­prys nou op ’n re­kord­hoog­te­punt. Dit be­te­ken ook dat dit nou so­wat R50 meer kos om ’n se­dan­mo­tor vol te maak. Be­gin van­jaar het 95-ok­taan in die bin­ne­land R14,42 per li­ter ge­kos. Die brand­stof­prys sal be­slis ’n pyn­li­ke uit­kring­ef­fek op plaaslike kon­tant­arm ver­brui­kers hê deur­dat dit sal voort­gaan om op­waart­se druk op die mees­te le­wens­kos­te te plaas, ver­al op die kos­te wat met die pro­duk­sie en ver­voer van voed­sel en an­der ver­brui­kers­goe­de­re ge­paard­gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.