Ned­bank lyk na ’n ver­koop

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Ou Mu­tu­al het die be­son­der­he­de van die Ned­bank-ont­kno­ping ge­pu­bli­seer. Die­ge­ne wat met beurs­slui­ting op 9 Ok­to­ber Old Mu­tu­al-aan­de­le op die JSE hou, sal 3,21176 Ned­bank-aan­de­le vir el­ke 100 Old Mu­tu­a­laan­de­le ont­vang. Dit sal pro ra­ta ge­doen word en kan tot ’n ty­de­li­ke swak­heid in die Ned­bank-aan­deel­prys lei, om­dat som­mi­ge be­leg­gers hul Ned­bank-aan­de­le sal wil ver­koop. Ek sal ook Ned­bank ver­koop, want ek ver­kies Capitec of S­tan­dard Bank – met sy sterk bloot­stel­ling aan die res van die A­fri­ka­vas­te­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.