Glad nie so won­der­lik nie

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Die su­per­mark­ket­ting met sy hoof­kan­toor in Botswa­na het ook sy re­sul­ta­te (vir die jaar tot Ju­nie) laat ge­pu­bli­seer, wat ge­lei het tot ’n ty­de­li­ke op­skor­ting van sy no­te­ring. Weer eens, was daar pro­ble­me met voor­raad so­wel as waar­de­da­ling, uit­ge­stel­de be­las­ting...die lys gaan aan. My kom­mer met sy no­te­ring was dat lae Lsm-voed­sel­klein­han­del moei­lik is en land­wyd moet wees, wat C­hop­pies nie is nie. Nou is re­sul­ta­te die twee­de keer laat, en daar is ook ver­de­re re­ke­ning­kun­di­ge pro­ble­me – daar is nie goeie re­de om dié aan­deel te be­sit nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.