Laat maar gaan

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Pem­bu­ry het uit­ein­de­lik sy re­sul­ta­te vir die jaar ge­ëin­dig De­sem­ber ge­pu­bli­seer – am­per vyf maan­de laat. En dan moes die maat­skap­py, wat sorg aan ou­er men­se bied, ook nog ’n reg­stel­ling van die re­sul­ta­te uit­reik. Ek was nooit werklik be­ïn­druk met dié maat­skap­py nie. As jy on­ge­luk­kig ge­noeg is om ’n aan­deel­hou­er hier­van te wees, sou ek hom ver­koop so­dra han­del weer be­gin.

Pem­bu­ry-af­tree-oord in Bry­an­ston.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.