Mark­vre­se nie be­sweer nie

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

As­pen het pro­beer om mark­vre­se te kal­meer met ’n aan­kon­di­ging – maar vre­se net ver­er­ger. Die aan­kon­di­ging was oor skuld­vlak­ke, va­lu­ta-in­vloed, die ba­ba­for­mu­le-tran­sak­sie en ge­pro­jek­teer­de or­ga­nie­se groei. Die ver­wag­te groei in die kom­mer­si­ë­le far­ma­seu­tie­se be­sig­heid vir vol­gen­de jaar is 1% tot 4%. Dit lei tot twee kwes­sies. Eer­stens is dit vol­was­se or­ga­nie­se groei, om­dat dit on­ge­veer drie­kwart van As­pen se be­sig­heid is. Maar twee­dens, wat die mark steeds be­kom­mer, is dat die be­stuur nie Wvpa-lei­ding ver­skaf nie. Die aan­deel­prys het tot on­der R170 ge­val. Die p/v van on­ge­veer 12 maal lyk goed­koop, maar ek bly weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.