Steeds on­se­ker

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Die A­veng-uit­slae het op feit­lik al­le vlak­ke ver­be­ter, maar die myn­bou- en kon­struk­sie­groep ly steeds groot ver­lie­se met ’n we­sens­ver­lies van 311,6 sent per aan­deel, hoe­wel dit da­rem be­ter is as ver­le­de jaar se ver­lies van 1 197 sent per aan­deel. Die groep het ook sy skuld­si­tu­a­sie ver­be­ter, maar is nog ver van wins­ge­wend. Selfs teen 5 sent per aan­deel sou ek weg­bly van hom. As A­veng wins kan be­gin maak, sal daar baie tyd wees om te koop – en hoe­wel dit se­ker­lik teen ’n ho­ër prys sal wees, sal die ri­si­ko’s heel­wat la­er wees. Om A­veng koop, is net so on­se­ker as om ’n munt­stuk op te skiet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.