HOE OM ’N GEDIVERSIFISEERDE BUITELANDSE PORTEFEULJE SAAM TE STEL

S­lim be­leg­gers weet dat die in­ter­na­si­o­na­le be­leg­gings­wê­reld veel gro­ter is as wat op die JSE be­skik­baar is. se prak­tie­se hand­lei­ding sal be­leg­gers help om hul buitelandse bloot­stel­ling te di­ver­si­fi­seer.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Voorblad -

buitelandse be­leg­gings was nog al­tyd nog­al ’n be­lang­ri­ke ge­spreks­punt on­der Sui­d­a­fri­kaan­se be­leg­gers. Dit is waar­skyn­lik om­dat die plaaslike ekonomie ’n ska­me­le 0,5% van die in­ter­na­si­o­na­le bru­to bin­ne­land­se pro­duk ver­teen­woor­dig en die JSE as toe­tree­punt tot min­der as 1% van die in­ter­na­si­o­na­le be­lê­ba­re wê­reld dien.

Die wê­reld is veel gro­ter as net Sui­d­a­fri­ka, en wy­se plaaslike be­leg­gers weet dit. Hul­le wil ook nie die tal­le ge­leent­he­de mis wat buitelandse belegging bied nie, en daar­om was dié on­der­werp nog al­tyd ge­wild.

Trou­ens, dis só ge­wild dat daar ’n paar jaar ge­le­de ’n ten­dens on­der plaaslike maat­skap­pye was om buitelandse ba­tes te ver­kry. Dit het ge­lyk of al­mal dit doen, en as jy die uit­voe­ren­de hoof van ’n plaaslike ge­no­teer­de maat­skap­py was en nie in­ter­na­si­o­naal uit­ge­brei het nie, het jy iets ver­keerd ge­doen.

Die werk­lik­heid het eg­ter hard toe­ge­slaan – en die mees­te maat­skap­pye wat lof ge­kry het om­dat hul­le buitelandse skat­te ge­koop het, het uit­ein­de­lik met nog­al kom­mer­wek­kend groot pro­bleem­ge­val­le ge­sit.

Die les is ge­leer: Moet eer­der nie ’n maat­skap­py steun wat in die bui­te­land uit­brei net ter wil­le daar­van om in die bui­te­land uit te brei nie. Steun eer­der ’n maat­skap­py wat ba­sies nog al­tyd die mees­te van sy in­kom­ste in die bui­te­land ver­dien het.

’n Na­vor­sings­aan­te­ke­ning wat D­wai­ne van Vuur­en van S­ha­re­net A­na­ly­ti­cs on­langs ge­pu­bli­seer het, toon dat 57% van die ver­dien­ste van die maat­skap­pye in die Top40-in­deks tans uit die bui­te­land kom.

Nog in­te­res­san­ter is dat Van Vuur­en se na­vor­sing toon dat maat­skap­pye wat 70%

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.