Ver­fyn see­ro­wers se dop

W­his­t­ler Rum slaan rums aan­me­kaar wat die be­lof­te in­hou om dié men­gel­dran­kie met ’n row­we skop te ver­an­der in een van die meer ge­so­fis­ti­keer­de dran­kies van die de­ka­de.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kolskoot - te­rug­voer@fin­week.co.za

Ons het die

maat­skap­py met spaar­geld be­gin en fi­nan­sier ons self se­dert die maat­skap­py be­gin is, in plaas daar­van om sa­la­ris­se te trek.

in 2016, toe T­re­vor Bruns, ’n pe­tro­le­umin­ge­ni­eur, sy broer Le­on, ’n be­leg­gings­be­stuur­der, en hul swa­er S­te­phan de Vos, ook ’n in­ge­ni­eur keel­vol vir hul werk ge­word het, het hul­le be­sluit om met hul eie rum­dis­til­leer­de­ry, W­his­t­ler A­fri­can S­ty­le Rum te be­gin. Die fir­ma het se­dert­dien si­no­niem ge­word met uit­son­der­li­ke rum en het ’n be­dryf­spi­o­nier ge­word deur ’n han­dels­merk te ont­wik­kel wat oor­heer­send is in die et­ti­kete­ring en pro­duk­sie van “A­fri­ka-styl-rum”. T­re­vor ge­sels met fin­week.

Wat het jou, Le­on en S­te­phan laat be­sluit om rum te maak?

Ons was ge­frus­treerd met ons werk, en het ver­skeie ma­nie­re oor­weeg om aan die dol­le ge­jaag te ont­snap – van die be­gin van ons eie a­kwa­kul­tuur­plaas tot die maak van ons eie bier. Die i­dee om met ’n rum­dis­til­leer­de­ry te be­gin, het ont­staan toe ons te­ke­re ge­gaan het oor die swak ge­hal­te van die rum wat ons by ’n va­kan­sie-oord in Mo­sam­biek ge­drink en ge­spot het dat ons dit be­ter kan doen.

Na­vor­sing oor die voor­uit­sig­te vir die be­dryf het ons nog meer op­ge­won­de ge­maak. Ons het be­gin eks­pe­ri­men­teer met ons eie rum in Le­on se mo­tor­huis. Ons re­sul­ta­te was so aak­lig, dat ons om­trent el­ke po­ging moes weg­gooi. In­tus­sen het Le­on se werks­om­stan­dig­he­de so on­draag­lik ge­word dat hy in No­vem­ber 2016 be­sluit het om te be­dank. My maat­skap­py het skei­dings­pak­ket­te aan­ge­bied, en ek het ’n maand la­ter be­dank. S­te­phan het in 2017 vol­tyds by ons aan­ge­sluit, toe ons ge­noeg werk vir drie men­se ge­had het.

Hoe het jul­le jul­self op dié nu­we saak voor­be­rei?

Ek en my broer het ’n week­lan­ge rum­dis­til­le­rings­kur­sus by die Moons­hi­ne-u­ni­ver­si­teit in Lou­is­vil­le, Ken­tucky, by­ge­woon. Van al die gra­de tus­sen ons, is dié ser­ti­fi­kaat toe op die ou end die een wat ons die mees­te trots en be­vre­di­ging gee.

Van die Moons­hi­ne-u­ni­ver­si­teit af, het ons by my skoon­pa, Jo­han de Vos, en S­te­phan by die Mi­a­mi­rum­fees aan­ge­sluit. Van daar af is ons na New Or­le­ans en het ons by vier be­ken­de rum­dis­til­le­rye op pad soon­toe be­soek af­ge­lê. Die ei­e­naars van dié dis­til­le­rye het hul diep­ste pro­duk­sie­ge­hei­me met ons ge­deel, om­dat hul­le be­sef het dat ons as Suid-a­fri­ka­ners nie ’n mark­be­drei­ging vir hul­le in­hou nie.

Waar­om het jul­le op die naam W­his­t­ler be­sluit?

Dit is ’n ver­wy­sing na die feit dat ons “ons eie deun­tjie fluit” of dat ons ons eie toe­koms bou.

Waar het jul­le be­gin­fi­nan­sie­ring ge­kry en hoe dek jul­le jul be­dryfs­kos­te?

Ons het die maat­skap­py met spaar­geld be­gin en fi­nan­sier ons self se­dert die maat­skap­py be­gin is, in plaas daar­van om sa­la­ris­se te trek. ’n By­ko­men­de vier ven­noot­skap­pe is se­dert­dien ge­vorm om die maat­skap­py te laat groei. Een van my ou u­ni­ver­si­teits­vrien­de het by­voor­beeld in­ge­stem om van die dis­til­leer­toe­rus­ting te ont­werp en te bou in ruil vir aan­de­le.

Wat was die mark­voor­uit­sig­te wat jul­le na die be­dryf ge­lok het?

Rum-vo­lu­mes en -waarde het die af­ge­lo­pe paar jaar sta­dig maar se­ker af­ge­neem en die­self­de tra­jek as je­ne­wer ge­volg; dit is tot­dat die tuis­be­dryf rond­om 2012 nu­we le­we in die je­ne­wer­be­dryf ge­blaas het. Ons het ge­glo dit sou net ’n kwes­sie van tyd wees voor­dat die­self­de met die rum­be­dryf ge­beur, en dit het nou be­gin. Die laas­te kwar­taal was die eer­ste keer in baie ja­re dat ons die waarde van dié be­dryf­vin­ni­ger as in­fla­sie sien groei het.

Dié nei­ging word ook weer­spie­ël in die feit dat vyf rum­dis­til­le­rye die af­ge­lo­pe twee jaar hier be­gin is. So­wat 12 je­ne­wer­maat­skap­pye het ook rum­han­dels­mer­ke be­gin.

Voel jul­le nie be­dreig deur al die nu­we toe­tre­ders nie?

Nee. Ons ver­wel­kom om die waar­heid te sê die me­de­din­ging en is be­reid om raad te gee waar ons kan.

Ons is nog­al goed ge­ves­tig en glo dat toe­gang tot meer goei­e­ge­hal­te-rum goed vir die be­dryf sal wees.

Wat maak jul­le rum so spe­si­aal?

In teen­stel­ling met die tra­di­si­o­ne­le Suid-a­fri­kaan­se han­dels­mer­ke, word ons s’n nie da­de­lik na dis­til­le­ring ver­koop nie, maar word dit ver­ou­der in ou whis­key- en bran­de­wynei­ke­va­te voor­dat dit ge­bot­tel en ver­koop word.

Ons het ’n spe­se­ry- en don­ker pro­duk­reeks. Die spe­se­ry­rum was so an­ders dat selfs die de­par­te­ment van land­bou, bos­bou en vis­se­rye ge­suk­kel het om dit te klas­si­fi­seer.

Hoe het jul­le be­mar­king­stra­te­gie ver­an­der se­dert jul­le met die be­sig­heid be­gin het?

Aan­vank­lik is die mees­te rum ver­koop deur mon­de­ling­se be­mar­king, maar nou skep ons ook be­wust­heid deur die ge­bruik van so­si­a­le me­dia, o­pen­ba­re be­trek­kin­ge om pu­bli­si­teit in die hoof­stroom­me­dia te kry en deur kos­fees­te by te woon.

Dié fees­te is har­de werk en ver­eis die teen­woor­dig­heid van min­stens een van die stig­ters­le­de, om­dat men­se di­rek­te kon­tak soek met die pri­mê­re ver­vaar­di­ger. Dit is on­moont­lik om ie­mand op te lei om al die dui­sen­de vrae te kan be­ant­woord wat hul­le ge­vra kan word.

Waar ver­koop jul­le jul rum?

Soos baie klein be­sig­he­de, het ons be­gin om die rum aan vrien­de en fa­mi­lie te ver­koop. Van daar af het ons re­stau­rant ge­tei­ken, wat nie ’n goeie be­sluit was nie om­dat hul­le maan­de neem om navrae te be­ant­woord; heel waar­skyn­lik om­dat hul­le hul spys­kaar­te sal moet oor­druk el­ke keer wat hul­le ’n nu­we han­dels­merk by­sit. Uit­ein­de­lik het ons dit mak­li­ker ge­vind om dit te ver­sprei deur ’n a­gent wat die pro­duk­te deur drank­win­kels ver­sprei.

Ons het die ver­moë om ge­noeg­sa­me vo­lu­mes te pro­du­seer om die he­le Suid-a­fri­ka te voor­sien, maar die mees­te van ons voor­raad word tans in die Wes-kaap en Gau­teng ver­koop.

Ons is steeds ge­wil­lig om met re­stau­ran­te sa­ke te doen en werk saam met ’n hand­vol, maar slegs as hul­le ons vi­sie vir en toe­wy­ding aan die be­mar­king van pre­mi­um­ge­hal­te­rum deel. Die rum kan ook aan­lyn ge­koop word.

Wie is jul­le mark?

Hoof­saak­lik mil­len­ni­ërs en hul­le ou­er boe­ties en sus­sies, maar ba­sies e­nig­een wat ’n hoë ge­hal­te dran­kie waar­deer.

Ver­tel ons meer van jul­le aan­vank­li­ke uit­da­gings?

Die aan­vank­li­ke plan was om die rum in Jo­han­nes­burg te ver­vaar­dig en men­se toe te laat om die per­seel te be­soek. Maar dit was heel­te­mal te veel van ’n ta­me­le­tjie om ’n dis­til­le­rings­li­sen­sie te kry en dit sou on­ge­loof­lik duur ge­wees het om so ’n per­seel te huur.

In plaas daar­van het ons die dis­til­leer­de­ry op ons fa­mi­lie­plaas, tus­sen Hen­ne­man en Rie­beeck­stad in die Vry­staat ge­ves­tig, waar so­ne­ring nie ’n pro­bleem is nie en ons gra­tis toe­gang tot ’n ge­bou het. Op dié ma­nier het ons ’n dis­til­le­rings­li­sen­sie bin­ne ses maan­de na die aan­soek ver­kry.

Ons het ook, nog­al heel on­be­doeld, ’n ma­te van ver­maak aan die be­vol­king rond­om die dis­til­leer­de­ry ver­skaf. So­wat 500 000 men­se bly bin­ne 100 ki­lo­me­ter van­af die dis­til­leer­de­ry en dié men­se het geen of baie min ver­maak tot hul­le be­skik­king. Die dis­til­leer­de­ry het be­slis aan dié be­hoef­te vol­doen.

Die groot­ste uit­da­ging was om vir be­las­ting by die SAID ge­re­gis­treer te word, wat lan­ger as 18 maan­de ge­neem het.

Wat is op die oom­blik jul­le groot­ste uit­da­ging?

Ver­brui­kerson­kun­de. Suid-a­fri­ka het tot nou toe slegs drie tot vier mas­sa­ver­vaar­dig­de hoogs ge­geur­de rum­han­dels­mer­ke ge­had wat tra­di­si­o­neel met Co­ke ge­meng is. Ons ver­teen­woor­dig eg­ter ’n baie meer ge­so­fis­ti­keer­de mark; een waar rum sui­wer ge­niet word op die­self­de ma­nier as wat jy ’n pre­mi­um ge­hal­te whis­key sou drink. Om ver­brui­kers so­ver te kry om rum ef­fens an­ders te drink, was moei­lik. Ek het ge­weet ver­brui­kers­op­voe­ding sou moei­lik wees, maar ek het nie be­sef dit sou so moei­lik wees nie.

Hoe han­teer jy, jou broer en jou swa­er kon­flik?

Elk­een van ons het baie sterk per­soon­lik­he­de en i­dees oor waar­heen ons pad is, wat soms tot kon­flik lei. Dit help dat ons al­mal teg­nies in­ge­stel is, so as ons oor iets ver­skil pro­beer ons ge­woon­lik om by­ko­men­de in­lig­ting te kry en die bes­te op­los­sing te vind. As ons steeds ver­skil, sal ons ’n i­dee by­voor­beeld op klein skaal toets voor­dat ons dit op groot skaal doen.

Goeie kom­mu­ni­ka­sie help ook. Tot dus­ver het die mees­te kon­flik ont­staan weens mis­ver­stan­de.

Pro­du­seer jul­le pri­mê­re be­stand­de­le op die plaas?

Nee. Die mo­las­se kom van K­wa­zu­lu-na­tal en die bruin­sui­ker van S­wa­zi­land.

Hoe het die maat­skap­py se­dert­dien ge­groei?

Ver­ko­pe styg el­ke maand en die vo­lu­me ver­vaar­dig het ’n dui­send bot­tels per maand drie maan­de ge­le­de be­reik. Ons is in staat om tus­sen 5 000 en 6 000 bot­tels per maand te pro­du­seer met ons hui­di­ge ver­moë, en sal dit mak­lik ver­dub­bel na­ma­te die mark groei. Be­hal­we Le­on, S­te­phan en ek, het ons twee vol­tyd­se per­son­neel­le­de. An­der fa­mi­lie­le­de, soos my vrou A­ni­ta, kan ook in­spring as dit no­dig is.

Jul­le het ’n han­dels­merk ge­skep vir Suid-a­fri­kaan­se styl rums wat gra­tis deur e­ni­ge ver­vaar­di­ger ge­bruik mag word. Waar­om?

Ons wil die ont­wik­ke­ling van u­niek ont­werp­te A­fri­ka-rum­han­dels­mer­ke sti­mu­leer wat sal help om ons te on­der­skei van an­der lan­de, soos wat ge­beur het met die A­gri­co­le R­hum wat deur die Fran­se Maag­de-ei­lan­de van vars sui­ker­riet ge­maak word, of die hoë es­ter­rums van Ja­mai­ka wat van mo­las­se ge­maak word.

Om te kwa­li­fi­seer as ’n A­fri­ka­styl-rum, moet die rum in A­fri­ka ver­vaar­dig word; dit moet ge­dis­til­leer, ver­ou­der en vol­was­se word in A­fri­ka in toe­rus­ting wat hier ont­werp en ver­vaar­dig is. Die rum moet deur ’n A­fri­ka­mees­ter­dis­til­leer­der ge­dis­til­leer word en mag slegs ge­dis­til­leer word deur die ge­bruik van A­fri­ka-sui­ker­riet en sui­ker­riet­ne­we­pro­duk­te. Ver­der moet dit ver­ou­der word in va­te wat voor­heen an­der A­fri­ka- al­ko­ho­lie­se pro­duk­te be­vat het.

Wat is jul­le plan­ne vir die vol­gen­de twee tot vyf jaar?

Ons werk aan ver­skeie by­ko­men­de pro­duk­reek­se en gaan bin­ne­kort ’n rum uit­reik wat ver­ou­der is in ’n kom­bi­na­sie van rooi- en wit­wyn­va­te. Mark­ge­wys is ons hoof­fo­kus om ’n sterk plaaslike voet­spoor te ves­tig voor­dat ons ons na die oor­se­se mark­te wend, al het ons reeds navrae van C­hi­na, Eu­ro­pa en A­me­ri­ka ge­kry.

Stig­ters van links na regs is S­te­phan de Vos, Le­on en T­re­vor Bruns en as­sis­tant-dis­til­leer­der, Ca­re­tus “Kan­toor” M­za­ka.

Links: Waar rum in die ver­le­de met Co­ke ge­meng is, het dit nou ’n veel meer kos­mo­po­li­tie­se en ver­fyn­de dran­kie ge­word.On­der: W­his­t­ler-rum bied tans ’n don­ker of spe­se­ry-rum.

Die dis­til­leer­de­ry is op die fa­mi­lie­plaas na­by Hen­ne­man in die Vry­staat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.