R1,712 MJD.

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Die Suid-a­fri­kaan­se Be­staans­be­vei­li­gings­a­gent­skap (Sassa) het ’n ge­kwa­li­fi­seer­de ou­dit weens on­re­ël­ma­ti­ge be­ste­ding van R1,712 mil­jard ont­vang, be­rig Bu­si­nes­sli­ve. Vol­gens

Bu­si­nes­sli­ve is die on­re­ël­ma­ti­ge be­ste­ding wat o­pen­baar ge­maak is, hoof­saak­lik weens nie­vol­doe­ning aan ver­kry­ging- en kon­trak­be­stuur. Ki­mi Mak­we­tu, ou­di­teur-ge­ne­raal, het by die voor­leg­ging van Sassa se jaar­ver­slag aan die par­le­ment ge­sê Sassa het nie dis­si­pli­nê­re stap­pe ge­doen teen die amp­te­na­re wat vir die on­re­ël­ma­ti­ge be­ste­ding ver­ant­woor­de­lik was nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.