Laas­te BMW 3-reeks uit Ross­lyn-aan­leg

George Herald - Auto Dealer - - News -

Na 35 jaar is die laas­te BMW 3-reeks by BMW se Ross­lyn-aan­leg ge­bou. Die BMW X3 sal voort­aan hier ge­bou word. Al­te­saam 1 191 604 BMW 3-reeks mo­tors is se­dert 1983 hier ver­vaar­dig en ge­mon­teer. Die nu­we BMW 3 sal by an­der aan­leg­te van BMW se pro­duk­sie-net­werk ge­bou word.

Fo­to: QuickPic

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.