Rock vir die lang­pad, sê Da­nie

George Herald - Southern Cape Property Guide & Auto Dealer - - Autodealer -

Naam: Da­nie van Mol­len­dorf

Laas­te tyd­skryf ge­lees: Wie­le

Hoe lank is jy in die mo­tor­be­dryf: Se­wen­tien jaar

Jou eer­ste mo­tor? ‘n Geel Nis­san Sen­tra

Jou droom­kar? ‘n Ford F250

Jou guns­te­ling F1-span? M­cLa­ren

Die lek­ker­ste mu­siek vir die lang­pad? AD/DC

Wat is jou stok­perd­jie? Vis­vang

Wat is jou guns­te­ling TV-pro­gram? A­ni­mal Pla­net

Wat dink jy is die bes­te on­lang­se ont­wik­ke­ling in die mo­tor­be­dryf? Vol­vo­teg­no­lo­gie

Jou guns­te­ling-dis? Sus­hi

Wat ver­kies jy: wan­kel­en­jin of sui­er­en­jin? Die tra­di­si­o­ne­le sui­er­en­jin ( pis­ton)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.