Hon­da Ge­or­ge spog met CR-V op pret­dag

George Herald - Auto Dealer - - News -

Hon­da Ge­or­ge het met gees­drif die na­si­o­na­le D­re­am-dag-wed­stryd aan­ge­bied waar­in toets­be­stuur­ders ‘n va­kan­sie op Mau­ri­ti­us kan wen.

Deel­ne­mers moes op 14 Ok­to­ber in­skryf om voor die ein­de van die maand ‘n Hon­dasport­nuts (SUV) op ‘n werks­dag te toets­be­stuur.

Die voer­tuig is on­langs deur Hon­da voor­ge­stel as die “ge­wild­ste sport­nuts ter wê­reld” aan­ge­sien dit to­ta­le in­ter­na­si­o­na­le ver­ko­pe van 9 mil­joen be­haal het se­dert die oor­spronk­li­ke be­kend­stel­ling in 1995. Die nu­we­ling se vyf­de ge­ne­ra­sie-mo­del is in mid­del-Au­gus­tus in Suid-A­fri­ka be­kend­ge­stel en is se­dert­dien as die bes­te van­uit ‘n an­der land by die on­lang­se Ma­lei­sie­se mo­tor­skou be­noem.

Die mooi voer­tuig is ook vei­lig: die sport­nuts het vyf ster­re be­haal in die NCAP (New Car As­ses­sment Pro­gram­me) vir Suid­oos-A­sië. Dit is die eer­ste voer­tuig om hier­die er­ken­ning te kry on­der ‘n stren­ger toets-pro­to­kol wat in Ja­nu­a­rie in­ge­stel is.

Die CR-V het ‘n in­druk­wek­ken­de al­ge­he­le tel­ling van 88,8 uit 100 be­haal vir ‘n fron­ta­le im­pak­bot­sing, sy­bot­sing-im­pak­toets en vei­lig­heid­toe­rus­ting. Daar is ook ‘n goeie tel­ling be­haal vir be­sker­ming van in­sit­ten­de vol­was­se­nes, kin­ders in die voer­tuig as­ook die by­stand­toe­rus­ting vir vei­lig­heid.

Fo­to’s: Lu­cil­le du P­reez.

‘n Fees­te­li­ke at­mos­feer by Hon­da Ge­or­ge ty­dens die Hon­da D­re­ams-dag.

Die ster van die Hon­da D­re­ams-pret­dag, Hon­da se nu­we CR-V sport­nuts.

Jo­han en Ce­lia van Nie­kerk by La­wren­ce Pon­tes van Hon­da Ge­or­ge (mid­del) na­dat hul­le ‘n toets­rit on­der­neem het.

Van links: C­heryl Cal­di­witt, Pier­re Un­ge­rer (Hon­da Ge­or­ge) en S­te­phen Heu­nis.

Van links: Au­brey en He­len Ro­bert­son na hul toets­rit en Lee-ann de Li­ma van Hon­da Ge­or­ge.

Lou­i­se en Ga­wie Gouws van Har­ten­bos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.