Su­zu­ki weer die guns­te­ling

George Herald - Auto Dealer - - Auto Dealer - Cars.co.za

Su­zu­ki, die Ja­pan­se spe­si­a­lis stads­mo­tor­ver­vaar­di­ger, is aan­ge­wys as SuidA­fri­ka se han­dels­naam van die jaar ty­dens die jaar­lik­se Cars.co.za- toe­ken­nings wat deur WesBank ge­borg word.

Met dié pres­ta­sie word Su­zu­ki die e­nig­ste wat dié toe­ken­ning meer as een keer kon wen en ook die eer­ste om die toe­ken­ning te be­hou.

“Hier­die toe­ken­ning neem slegs vra­e­lys­te­rug­voer van ei­e­naars en ge­brui­kers in ag. Ons meen dit be­wys dat ons har­de werk aan diens­vlak­ke, voer­tuig­pry­se en mo­del­reek­se deur die mark ver­wel­kom is,” sê Yu­kio Sa­to, be­stu­ren­de di­rek­teur van Su­zu­ki Au­to SuidA­fri­ka.

en spe­si­a­lis­te van Lig­hts­to­ne Au­to het saam­ge­span om 12 000 ge­brui­kers se in­sae oor hul voer­tuie in te sa­mel.

Vir die an­der ka­te­go­rieë het die or­ga­ni­seer­ders ook die ge­brui­ker­sin­sae in ag ge­neem en daar­uit ’n groep se­mi-fi­na­lis­te ge­kies. Dié voer­tuie is deur al­te­sa­me 39 be­oor­de­laars by die Ge­ro­tek-toets­ter­rein in P­re­to­ria be­oor­deel. Die be­oor­de­laars se te­rug­voer is by die res ge­voeg om die wen­ners in die ver­skeie voer­tuig-ka­te­go­rieë te be­paal.

Naas die al­ge­he­le prys, is Su­zu­ki nog twee keer na die po­di­um ge­roep om ka­te­go­rie­pry­se te ont­vang in al­bei ka­te­go­rieë waar­in hy mee­ge­ding het – in­tree­vlak- en kom­pak­te ge­sins­voer­tuie.

Vi­ta­ra is die kom­pak­te ge­sins­voer­tuig van die jaar vir die twee­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar. In die ka­te­go­rie vir in­tree­vlak-mo­tors was Ig­nis die al­ge­he­le wen­ner en het hy die man­tel by die Su­zu­ki Ce­le­rio oor­ge­neem. Hier­die ka­te­go­rie sluit slegs voer­tuie in wat R175 000 of min­der kos. Be­oor­de­laars het ver­al ge­kyk na brand­stof­ver­bruik, be­kos­tig­baar­heid en die ge­bruik van in­ge­ni­eurs­ver­nuf om goeie waar­de te bied. Die Ig­nis het be­son­der hoë pun­te van ge­brui­kers ont­vang.

“Ons het be­sluit om geen prys­ver­ho­gings op die Ig­nis te hef nie, om­dat daar só baie men­se op die wag­lys is,” sê Sa­to.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.