Kra­gon­der­bre­kings in Bor­cherds word on­der­soek

George Herald - - NEWS - Mi­chel­le Pie­naar

Ge­reel­de kra­gon­der­bre­kings in

Bor­cherds frus­treer dié woon­buurt se in­wo­ners. Som­mi­ge in­wo­ners re­ken die e­lek­tri­si­teits­voor­sie­ning aan tal­le sink­hut­te in S­pan­diel­straat oor­laai die net­werk.

George-mu­ni­si­pa­li­teit het by na­vraag be­ves­tig dat daar wel ge­val­le van kra­gon­der­bre­kings is wat ont­staan weens oor­laai­de net­wer­ke in die win­ter­maan­de.

"Die pro­bleem in Bor­cherds, is eg­ter met die fa­se­ring, met ander woor­de die fa­ses is nie ge­ba­lan­seerd nie en hier­die pro­bleem kan reg­ge­stel word," het die mu­ni­si­pa­le woord­voer­der C­han­tel Ed­wards-K­lo­se ge­sê.

"Die e­lek­tro­teg­nie­se de­par­te­ment is be­sig met 'n deeg­li­ke on­der­soek en sou dit 'n oor­laai­de net­werk pro­bleem wees, is daar fond­se op die 2017/18-be­gro­ting vir 'n op­gra­de­ring."

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.