Man hardloop voor vrag­mo­tor in

George Herald - - NEWS -

Die on­ge­luk vroeg Woens­dag­og­gend, 26 Ju­lie, op die N2­snel­weg tus­sen Pa­calts­dorp en La­waai­kamp, was ver­moe­de­lik ‘n self­dood voor­val. ‘n Man (33) van G­len­ta­na het om­streeks 05:00 voor ‘n vrag­mo­tor, wat on­der­weg was in die rig­ting na Port E­li­za­beth, in­ge­hard­loop. Hy is op die to­neel oor­le­de.

Kapt. Mal­colm Po­jie, die SuidKaap­se po­li­sie­woord­voer­der, sê voor­lo­pi­ge in­lig­ting dui daar­op dat die oor­le­de­ne ag­ter­op ‘n stil­staan­de O­pel Cor­sa-bak­kie, wat langs die snel­weg ge­par­keer was, ge­sit het. “Hy het soos die vrag­mo­tor aan­ge­kom het, af­ge­spring en voor die voer­tuig in­ge­hard­loop. Ons het ook ‘n brief bin­ne die bak­kie ge­kry, maar gaan nie die in­houd daar­van be­kend maak nie. Geen ge­me­ne spel word ver­moed nie,” het Po­jie ge­sê.

* The ac­ci­dent e­ar­ly y­e­ster­day mor­ning (Wed­nes­day 26 Ju­ly) on the N2 highway be­t­ween Pa­calts­dorp and La­waai­kamp is be­lie­ved to be a sui­ci­de. Ac­cor­ding to the po­li­ce a 33-y­e­ar-old man from G­len­ta­na was hit by a truck af­ter he ran in front of the vehi­cle at around 05:00. He died on the sce­ne. The de­ce­a­sed’s O­pel Cor­sa bak­kie was par­ked next to the highway and po­li­ce found a no­te inside.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.