Don­kie­kar by Moe­der­kerk

George Herald - - NEWS -

Die Don­kie­kar­boe­re­or­kes tree eers­ko­men­de Sa­ter­dag 29

Ju­lie om 09:00 op by die NG Moe­der­kerk in George. Die ge­leent­heid is die AP Kerk se ba­saar. Dit be­loof om 'n fees­te­li­ke by­een­koms te wees. Vir meer in­lig­ting, bel B­ri­an by 083 292 1788.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.