Hardloop aan­steek­lik in dié fa­mi­lie

George Herald - - MEDICAL SERVICES -

Lou­di­ne van Wyk Wi­se­man, ‘n tand­arts van George, en haar sus­ters van Por­tE­li­za­beth, C­har­lot­te van Wyk en Es­ma­rie van Ton­der, al­bei di­eet­kun­di­ges, is in hul­le skik met hul­le­self na­dat hul­le die Knys­na­half­ma­ra­thon on­langs saam vol­tooi het.

Lou­di­ne het vyf maan­de ge­le­de be­gin hardloop, eers net ty­dens die week­lik­se Par­krun, maar met die aan­moe­di­ging van haar sus­ters het sy haar oe­fen­pro­gram aan­ge­pas so­dat sy saam met hul­le vir die half­ma­ra­thon kon in­skryf.

“Ons het hard ge­werk aan hier­die me­dal­jes,” sê Lou­di­ne.

Haar seun, A­lex­an­der Wi­se­man, ‘n gr. 2-leer­der van Ho­ly Cross P­ri­ma­ry, is dees­dae ook ‘n y­we­ri­ge hard­lo­per­tjie. Hy het on­langs sy 10de Par­krun-ser­ti­fi­kaat, on­der­te­ken deur Bru­ce For­dy­ce, ont­vang.

Die bes­te tyd wat hy al aan­ge­te­ken het, was 24 mi­nu­te 18 se­kon­des oor 5 km.

Dog­ters en klein­kind volg in die voet­spo­re van hul pa en ou­pa, dr. Per­cy van Wyk wat op die­self­de dag sy 50ste Par­krun vol­tooi het.

Lou­di­ne van Wyk Wi­se­man (mid­del), ‘n tand­arts van George, en haar sus­ters van Port-E­li­za­beth, C­har­lot­te van Wyk (links) en Es­ma­rie van Ton­der, al­bei di­eet­kun­di­ges, met die me­dal­jes wat hul­le ont­vang het na­dat hul­le die Knys­na-half­ma­ra­thon saam vol­tooi het.

Doug­las S­tan­ley, ‘n vry­wil­li­ger van die Par­krun, oor­han­dig ‘n ser­ti­fi­kaat aan A­lex­an­der Wi­se­man na­dat hy sy 10de Par­krun vol­tooi het. Sy ou­pa, dr. Per­cy van Wyk (links) het sy 50ste Par­krun op die­self­de dag ge­doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.