Sal ont­hou wat juf­frou ons leer

George Herald - - BRIEWE LETTERS - Jo-Maie Volkwyn:

Ons as graad 7 Son­dag­skool­leer­ders is trots op ons Son­dag­skool­juf­frou van Groot­Brak­ri­vier. Ons wil vir juf­frou baie dan­kie sê dat juf­frou so baie vir ons om­gee. Juf­frou maak ons trots. Vol­gen­de jaar skuif ons aan, maar sal die waar­de­vol­le les­se wat juf­frou ons leer al­tyd saam dra. Nog­maals dan­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.