At­le­tiek­blits slaan ge­sog­te kon­trak los

George Herald - - SPORT -

Die at­le­tiek­blits S­te­fan van Wyk, 'n graad 10-leer­der by Ho­ër­skool Ou­te­ni­qua, be­vind hom nou in uit­ge­le­se ge­sel­skap na­dat hy deur die Pu­ma School of Speed ge­kon­trak­teer is.

S­legs 30 kon­trak­te word jaar­liks deur el­ke at­le­tiek­land in die wê­reld aan die bes­te ju­ni­or at­le­te in die ou­der­doms­groep 16-19 jaar toe­ge­ken. Die Pu­ma School of Speed is 'n wê­reld­wye i­ni­si­a­tief wat ver­le­de jaar deur die top­na­el­lo­per U­sain Bolt ge­ï­ni­si­eer en ge­loods is.

Die doel van dié i­ni­si­a­tief is om be­lo­wen­de at­le­te te i­den­ti­fi­seer, te ont­wik­kel en die reg­te ge­leent­he­de in pro­fes­si­o­ne­le at­le­tiek ná skool te bied.

S­te­fan het die ses­de kon­trak in SuidA­fri­ka ge­te­ken wat vir hom om­vang­ry­ke voor­de­le in­hou. Hy het ook on­langs die Pu­ma-hoof­kan­toor in Kaap­stad op hul uit­no­di­ging be­soek waar­ty­dens hy ver­de­re borg­skap­pe ont­vang het.

S­te­fan is tans be­sig met voor­be­rei­dings vir 'n he­le paar op­ko­men­de na­si­o­na­le at­le­tiek­by­een­koms­te in Ok­to­ber. Die oe­fen­pro­gram wat hy tans volg, is daar­op ge­mik om hom vir die Wor­ld Youth O­lim­pi­cs in 2018 voor te be­rei.

The S­ports­mans Wa­re­hou­se Trail Run, or­ga­ni­sed by Ca­pe Mul­tis­port E­den, is gro­wing in po­pu­la­ri­ty e­ach y­e­ar. It was hos­ted at G­len­wood Hou­se as part of the Oak­hurst In­su­ran­ce E­den X­pe­rien­ce this y­e­ar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.