Ter­ri-An­ne Ens­lin-dag lok weer ‘n vol veld rol­bal­spe­lers

George Herald - - SPORT - Jan­nie Mey­er

Die jaar­lik­se Ter­ri-An­ne Ens­lin-rol­bal­dag vir vrou­li­ke drie­spel­span­ne het van­jaar weer ‘n vol veld ge­lok met span­ne van o­ral wat Sa­ter­dag na die Ou­te­ni­qua-rol­bal­klub gaan reis.

Die in­skry­wings van die 84 spe­lers van 28 span­ne is reeds ty­dens die vo­ri­ge aan­bie­ding van die dag ‘n jaar ge­le­de ge­vul.

Die ge­wil­de by­een­koms van vrou­li­ke span­ne word ter ere van Ter­ri-An­ne Ens­lin, wat ‘n paar jaar ge­le­de in ‘n pad­on­ge­luk oor­le­de is, aan­ge­bied en het in die ver­le­de met top­pry­se ge­spog.

Sa­ter­dag gaan el­ke deel­ne­men­de s­pan ‘n prys by re­gis­tra­sie ont­vang.

Die be­plan­ning is om aan­staan­de jaar, met die klub se der­de baan reeds in ge­bruik, 42 span­ne op uit­no­di­ging te laat deel­neem. Dis nog nie se­ker wan­neer dié baan vol­tooi sal wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.