T20-krie­ket­toer­nooi op Pa­cs O­val

George Herald - - SPORT -

Agt span­ne sal dié na­week by die ge­wil­de Pa­cs P­re­mier­liga T20-krie­ket­toer­nooi in ak­sie wees.

Al die wed­stry­de word op Pa­cs Park O­val ge­speel en be­gin Sa­ter­dag en Son­dag om 08:30 en duur tot 18:00. Daar is groot pry­se op die spel.

Die deel­ne­men­de span­ne is New Da­wn Park, Wil­low­mo­re, PE U­ni­ted, St Ge­or­ge, Ge­or­ge, Wil­der­ness en Pa­cs U­ni­ted, wat twee span­ne vir die toer­nooi in­ge­skryf het.

Vir e­ni­ge na­vrae bel die toer­nooi­di­rek­teur, I­saac Fe­lix by 072 959 0076.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.