Voor­dra­ers van for­maat

George Herald - - SCHOOLS SKOLE -

As dit by voor­dra kom, het Voor­be­rei­ding­skool Ge­or­ge som­mer 'n klomp kam­pi­oe­ne. Hul­le het die me­dal­jes in­ge­ryg by die Eistedd­fod.

Se­we gr. 2-leer­ders van Voor­be­rei­ding­skool Ge­or­ge spog met goue di­plo­mas vir voor­drag. Van links: Jac du P­les­sis, Cait­lyn Ot­to, Mar­nu Marx, Ju­a­ni­ta Hu­man, La­fras Hect­her, Ka­te-Lynn Ehlers en A­nouk van Col­ler.

Hier­die gr. 3-leer­ders van Voor­be­rei­ding­skool Ge­or­ge het puik pres­teer in voor­drag by die Eistedd­fod. Hul­le is ag­ter, van links: Si­ne­ad Mol­lent­ze (goud), Bern­hardt S­chul­ze (goud) en Quin­tus Lut­sch (sil­wer). Voor: Za­ni Ver­meu­len (goud), Ansu­nel Ger­ber (sil­wer), Jur­gens Jan­sen (goud), Mie­ke S­tan­der (sil­wer), A­mi­ka Rau­ben­hei­mer (sil­wer), Da­niel du P­les­sis (goud), Da­nel­le Jou­bert (sil­wer) en Ja­ni Fou­rie (sil­wer).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.