Dok­ter se aan­val­ler gaan vir psi­gi­a­trie­se waar­ne­ming

George Herald - - NEWS - K­ris­ty Kol­berg

Die pa­si­ënt wat twee we­ke ge­le­de 'n vrou­e­dok­ter (36) by die Pa­calts­dorp-kli­niek met 'n bout­rof­fel aan­ge­val het, gaan vir psi­gi­a­trie­se waar­ne­ming weg­ge­stuur word. Die ver­dag­te (30) het op 20 Sep­tem­ber in die Ge­or­ge-land­dros­hof ver­skyn waar die saak tot 13 Ok­to­ber uit­ge­stel is. Hy bly in aan­hou­ding.

Dr. Ja­ne Prins­loo was aan diens toe sy deur die ver­dag­te, ver­moe­de­lik 'n gees­tes­ver­steur­de per­soon, by die kli­niek met 'n bout­rof­fel on­der die een oog ge­steek is. Nood­een­heid­per­so­neel het haar na die aan­val be­bloed op 'n bed in 'n kon­sul­ta­sie­ka­mer in die kli­niek aan­ge­tref.

* The al­le­ge­d­ly men­tal­ly dis­tur­bed man who at­tac­ked a doc­tor with a tro­wel at the Pa­calts­dorp cli­nic two weeks ago will be sent a­way for me­di­cal ob­ser­va­ti­on. The sus­pect (30) ap­pea­red in court on 20 Sep­tem­ber w­he­re his ca­se was pos­t­po­ned to 13 Oc­to­ber. He re­mains in cus­to­dy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.