Man se lig­gaam in bos­se ge­vind

George Herald - - NEWS - K­ris­ty Kol­berg

Die lig­gaam van 'n on­be­ken­de swart man is Sa­ter­dag­og­gend deur 'n ver­by­gan­ger in bos­se na­by 'n voet­paad­jie in New Da­wn Park, Pa­calts­dorp, ge­vind. Vol­gens kapt. Lor­rai­ne Coet­zee, hoof van on­der­steu­nings­diens­te van die Pa­calts­dorp-po­li­sie, is ‘n ge­reg­te­li­ke doods­on­der­soek ge­doen en geen mis­daad word ver­moed nie. “Die oor­le­de­ne blyk tus­sen 25 en 30 jaar oud te wees en was ge­klee in ‘n blou oor­pak­broek met ’n pers belt, bruin trui, 'n pienk top met wit stre­pies en swart tek­kies.” E­nig­ie­mand wat moont­lik die oor­le­de­ne ken of ‘n fa­mi­lie­lid/vriend ver­mis, word ge­vra om die on­der­soek­be­amp­te, konst. Al­vi­rio Au­gust by 044 803 9130/34 te ska­kel.

* The bo­dy of an u­ni­den­ti­fied man was found in New Da­wn Park, Pa­calts­dorp Sa­tur­day e­ve­ning. No cri­me is sus­pected.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.