De K­lerk wen Ka­ra­o­ke I­dol 2017

George Herald - - HEALTH & BEAUTY -

S­te­phen de K­lerk (20) van Pa­calts­dorp is Son­dag­aand aan­ge­wys as die wen­ner van Ka­ra­o­ke I­dol 2017 wat in Club Rush in Pa­calts­dorp aan­ge­bied is. De K­lerk, ‘n fi­nan­si­ë­le ad­vi­seur by ‘n plaas­li­ke be­graf­nis­on­der­ne­mer, se lied­jies, Who was the boss en Last Dan­ce, het die ge­hoor op hul voe­te ge­had. Ge­ral­do Le­wis het twee­de ge­ëin­dig met Jay-dee A­pril Swartz in die der­de plek. Al drie het weg­ge­stap met kon­tant­pry­se en ge­skenk­be­wy­se.

Vol­gens die or­ga­ni­seer­ders, Re­gi­nald Harm­se en Ro­land T­reur­nicht, be­oog hul­le om hier­die kom­pe­ti­sie ‘n jaar­lik­se in­stel­ling te maak. “Die af­ge­lo­pe ses maan­de het so­wat 65 deel­ne­mers aan die ou­di­sies deel­ge­neem waar­na slegs 10 deur­ge­dring het na Son­dag­aand se eind­stryd. Ons wil plaas­li­ke san­gers die plat­form gee om hul ta­len­te ten toon te stel. Die aand was baie suk­ses­vol en ons wil die kom­pe­ti­sie gro­ter aan­bied in 2018.”

Die an­der deel­ne­mers was Al­ri­cia P­hi­lan­der, Dar­ryl van der Hee­ver, Le­fe­ber T­reur­nicht, Frank­lin Jan­tjies, De­si­ree For­tuin en Am­ber Den­nis.

Die be­oor­deelaars vir die aand was John Claas­en, S­ha­leen Harm­se en Me­lis­sa T­reur­nicht. Ag­ter staan Ro­land T­reur­nicht.

S­te­phen de K­lerk (twee­de van regs) gooi sy han­de in die lig toe Re­gi­nald Harm­se, die se­re­mo­nie­mees­ter en or­ga­ni­seer­der, hom as die wen­ner aan­kon­dig.

S­te­phen de K­lerk (regs) met Ge­ral­do Le­wis (mid­del) en Jay-dee A­pril Swarts. Sien nog fo­to’ s op bl. 37

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.