Dan­kie vir be­sorgd­heid

George Herald - - BRIEWE LETTERS -

Joey van der Mer­we, Ge­or­ge:

My in­ni­ge dank aan Mo­ni­que S­pie­ker, be­stuur­der by Wim­py Gar­den Rou­te Mall, wat my op 'n be­si­ge Sa­ter­dag (26 Au­gus­tus) by­ge­staan het toe my dog­ter siek ge­word het.

Sy het selfs twee maal by die in­stap­dok­ters se ka­mer gaan ver­neem hoe dit gaan en my dan op hoog­te ge­hou. Sy wou nie toe­laat dat ek op 91-ja­ri­ge ou­der­dom bui­te gaan wag nie. Dan­kie aan I­do­ri­chia Pul­len vir haar hulp en aan­dag aan my be­stee. In die twee ure by die Wim­py het ek op­ge­let hoe vrien­de­lik be­soe­kers be­han­del is. Baie dan­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.