Dis heer­li­ke len­te - Sep­tem­ber 1956

George Herald - - BRIEWE LETTERS -

Ou-ou kie­kies bring weer die nos­tal­gie te­rug van her­in­ne­rin­ge uit ver­gan­ge se dae. Dis so kos­baar.

Toe De­li­cia T­heron (néé Swarts) van He­at­her­lands in Ge­or­ge my an­der­dag van hier­die fo­to’s voor­sien, was dit so heer­lik by ge­dag­tes wat jou te­rug­neem na daar­die tyd, toe ons nog kin­ders was. De­li­cia is die len­te­ko­nin­gin in die wa­en­tjie.

Lank, lank ge­le­de in my klein­tyd ont­hou,

het ons el­ke jaar op die eer­ste Vry­dag van Sep­tem­ber, len­te­dag ge­hou.

Ons skool­hoof, mnr. O­li­vier het op die eer­ste Sep­tem­ber ver­jaar

en ons het uit­ge­sien na heer­lik bal­jaar!

Ons was leer­lin­ge van die P­ri­mê­re skool Ep­ping, nou La­er­skool De Wa­ver­en in Ruy­ter­wacht,

waar ons toe al­tyd deur die stra­te ge­stap het, op len­te­dag.

Die mei­sies het mooi rok­ke en mand­jies vol blom­me ge­dra.

Die ha­re in lok­ke ge­draai . . . wil jy my vra, so­waar?

Die seuns het vro­lik en bly op hul fiet­se ge­ry,

veel­kleu­rig ver­sier vir al­mal se ple­sier, het ons die len­te ge­vier.

Ons’t ge­speel en ge­sing . . . vir lief­ste tan­nie ro­sies ge­bring.

In ons mooi ja­re van kind­wees, son­der e­ni­ge vrees!

De­li­cia se man Jan T­heron, voor­heen ‘n skool­hoof was voor sy af­tre­de die hoof-in­spek­teur van on­der­wys in Ge­or­ge.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.