Blom­me­klub be­ïn­druk

George Herald - - BRIEWE LETTERS -

Le­de van die Ge­or­ge­blom­me­klub het by van­jaar se Ge­or­ge-land­bou­skou weer uit­ge­haal en ge­wys hoe kre­a­tief hul­le is deur baie meer as net blom­me en plant­ma­te­ri­aal te ge­bruik om die be­oor­de­laars te be­ïn­druk.

Die 87-ja­ri­ge Jo­an Huis­a­men (regs) be­ïn­druk met haar ak­tie­we leef­styl op ‘n hoë ou­der­dom. Sy leef steeds haar voor­lief­de vir blom­me­rang­skik­king uit en was een van die be­oor­de­laars by die blom­me­af­de­ling by van­jaar se Ge­or­ge-land­bou­skou. Hier is sy saam met Ger­da S­tols, ‘n deel­ne­mer wat hier­die be­son­der­se rang­skik­king met ap­pels en ro­se ge­maak het.

Jen­ny Pi­pes het in die af­de­ling, Land­skap­pe­ring: Klas­sie­ke Tuin, die eer­ste prys ont­vang as­ook ‘n prys vir bes­te kleur­ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.