Hup­stoot vir mu­siek en sport in Park­de­ne

George Herald - - IN FOCUS | IN FOKUS -

Net­bal­spe­lers van Park­de­ne Se­kon­dêr en die Park­de­ne Church of the Na­za­re­ne glim­lag breed na 'n mee­val­ler­tjie van hul raads­lid, Da­vid Wil­lem­se. Bei­de die skool en die kerk het 'n do­na­sie ont­vang wat deel vorm van die fi­nan­sie­ring vir wyks­ge­ba­seer­de pro­jek­te van die 2016/2017 fi­nan­si­ë­le jaar.

Park­de­ne Se­kon­dêr se o.19 A-net­bal­span het ‘n tjek van R6 840 vir sport­drag en toe­rus­ting ont­vang, ter­wyl die Park­de­ne Church of the Na­za­re­ne mu­siek­in­stru­men­te kan koop met 'n do­na­sie van R3 600.

Park­de­ne-net­bal­spe­lers glim­lag breed: Voor, van links: C­han­té Jonck, Sep­po­leen Jo­nes (kap­tein), Ny­le­ne Mar­bles, Lu­cre­tia Pie­naar en Ni­co­le Ar­ries. Ag­ter: Le­ze­lia S­mit, Rod­ney Cu­pi­do (skool­hoof), raads­lid Da­vid Wil­lem­se, T­he­re­sa Booy­se, Me­la­ny Buys (op­voe­der en net­bal­sa­me­roe­per) en Kay­la Ben­nett.

Mee­val­ler­tjie om mu­siek­in­stru­men­te aan te koop. Van links is Jo­hann du P­reez, pro­jek­be­stuur­der: on­der­steu­nings­diens­te, raads­lid Da­vid Wil­lem­se en past. Fran­cois Ju­lie van die Park­de­ne Church of the Na­za­re­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.