Mam­mas en dog­ters be­derf

George Herald - - SCHOOLS SKOLE -

Touws­ran­ten VGK P­ri­mêr het op Son­dag 10 Sep­tem­ber ‘n ma-en-dog­ter­tee by die plaas­li­ke ge­meen­skap­saal ge­hou om mam­mas en dog­ters te be­derf en hul af­son­der­li­ke rol­le te ver­eer. Al­le da­mes was in pienk en wit ge­klee. Dit was ‘n spog­ge­leent­heid wat by­ge­woon is deur on­ge­veer 150 mam­mas en dog­ters saam met Touws­ran­ten P­ri­mêr se da­mes­per­so­neel.

Tog te prag­tig uit­ge­vat. Van links is Re­nee Hard­nick, Kay­le­ne C­har­les en Ray­ne­chia van Rooy­en.

Am­ber Ap­pels en mam­ma Jes­si­ca Ap­pels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.